{"id":1076,"date":"2019-04-05T09:25:45","date_gmt":"2019-04-05T09:25:45","guid":{"rendered":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/?p=1076"},"modified":"2019-04-05T09:25:45","modified_gmt":"2019-04-05T09:25:45","slug":"die-handves-van-regte-belangrike-regte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/","title":{"rendered":"Die Handves van Regte &#8211; belangrike regte"},"content":{"rendered":"<p><strong>Die Handves van Regte: 10 belangrike regte <\/strong><\/p>\n<p>Menseregte is &#8216;n belangrike deel van almal se lewens. Dit is regte wat jy en almal anders het, net omdat ons mens is. In Suid-Afrika beskerm die Grondwet die regte van almal in Suid-Afrika &#8211; die Handves van Regte, wat in Hoofstuk Twee van die Grondwet gevind word, bevat hierdie regte. Dit is belangrik om bewus te wees van die Handves van Regte omdat dit jou burgerlike, politieke en sosio-ekonomiese regte beskerm &#8211; dus al die regte wat jou daaglikse lewe sal be\u00efnvloed.<\/p>\n<p>Die Handves van Regte beskerm &#8220;alle mense in ons land&#8221;, dit beteken dat dit van toepassing is op almal in Suid-Afrika, selfs as hulle nie burgers is nie. Die Handves van Regte maak dit ook duidelik dat die staat (almal in die regering) ook na die Handves van Regte moet luister.<\/p>\n<p>Die ding is &#8230; die Handves van Regte is <em>lank<\/em>! En hoewel almal op een of ander stadium die hele ding moet lees, kan dit &#8216;n bietjie moeilik wees om te verstaan. So om jou te help, het ons &#8216;n lys saamgestel van 10 belangrike regte wat jy van die Handves van Regte moet weet. Hierdie eenvoudige opsomming sal jou &#8216;n voorsprong gee om jou regte en die regte van ander te leer ken \u2013 \u201ccool\u201d n\u00ea?!<\/p>\n<p>Hier is &#8216;n lys van 10 belangrike regte wat jy het en van bewus moet wees:<\/p>\n<p><strong>1) Gelykheid <\/strong><\/p>\n<p>Die reg op gelykheid is die heel eerste reg wat in die Handves van Regte gelys word. Artikel 9 van die Grondwet s\u00ea, &#8220;elkeen is gelyk voor die reg en het die reg op gelyke beskerming en voordeel van die reg.&#8221;<\/p>\n<p>Ons Grondwet is ook regtig wonderlik omdat dit verklaar dat daar teen niemand gediskrimineer kan word weens hul \u201cras, geslagtelikheid, geslag, swangerskap, huwelikstaat, etniese of sosiale herkoms, kleur, seksuele geori\u00ebnteerdheid, ouderdom, gestremdheid, godsdiens, gewete, oortuiging, kultuur, taal en geboorte.\u201d Dus, of jy wit of swart, hetroseksuel, homoseksueel of nie-geslags spesifiek, jonk of oud, Moslem, Christen, Hindoe, Agnosties of enige iets anders tussenin is, ons almal word gelyk gesien en ons almal het gelyke regte. Maar gelykheid in die Grondwet gaan selfs verder as dit! Dit erken dat weens die diskriminasie en onreg in die verlede, ons gemeenskap ongelyk is en dat ons samelewing dit moet regmaak. Dus, as daar teen &#8216;n persoon of groep in die verlede gediskrimineer is, kan die staat hulle anders behandel om te verseker dat ons &#8216;n meer gelyke gemeenskap het in die toekoms.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>2) Menswaardigheid <\/strong><\/p>\n<p>Alle mense is eer en respek waardig. Onder die <a href=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/bills\/hoofstuk-2-handves-van-regte\/\">Handves van Regte<\/a>\u00a0het almal in Suid-Afrika die reg om hul waardigheid te respekteer en beskerm. Die reg tot menswaardigheid versterk en ondersteun baie van die ander regte in die Grondwet. Byvoorbeeld; dit sou moeilik wees vir enigiemand om &#8216;n waardige lewe te lewe sonder kos of water &#8211; dit wys hoe die reg op voedsel en water aan die reg op waardigheid gekoppel is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>3) Vryheid en sekuriteit van die persoon<\/strong><\/p>\n<p>Dit is &#8216;n baie <em>wetlike<\/em> manier om te s\u00ea dat almal die reg het om nie gearresteer te word sonder rede nie, en niemand kan gemartel of onmenslik behandel word nie. Dit beteken ook dat almal vry moet wees van alle vorme van geweld, ongeag waar hulle gaan.<\/p>\n<p>As jy dink dat jou reg op vryheid op enige stadium aangetas word, kan jy aksie neem &#8211; vind uit hoe om die aksie te neem <a href=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/neem-aksie\/\">hier<\/a>.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>4) Vryheid van godsdiens<\/strong><\/p>\n<p>\u201cElkeen het die reg op vryheid van gewete, godsdiens, denke, oortuiging en mening.\u201d Dit beteken dat jy kan glo wat jy wil &#8211; en dit beteken ook dat jy die reg van ander moet respekteer om te glo wat en waarin hulle wil.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>5) Vryheid van uitdrukking <\/strong><\/p>\n<p>Jou stem en jou mening maak saak. Die Handves van Regte erken dit. Onder hierdie reg het jy die reg om te s\u00ea wat jy wil, solank dit nie iets is wat die regte van ander mense ondermyn of onderdruk nie. Nog &#8216;n belangrike deel van hierdie reg is dat dit media vryheid beskerm. Dit is belangrik omdat dit beteken dat die pers en media nie onafhanklik is nie en ook nie deur die regering beheer word nie en die reg het om nuus te rapporteer op die manier wat vir hulle die beste klink.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>6) Behuising<\/strong><\/p>\n<p>Almal wat in Suid-Afrika woon, het die reg op toegang tot behuising. Dit beteken dat jy die reg het om &#8216;n dak oor jou kop te h\u00ea en dit is die staat (Regering) se werk om seker te maak dat almal toegang het tot hul reg. Maar die reg erken ook dat die verskaffing van toegang tot behuising vir almal duur is, en dus, in plaas daarvan dat die staat dadelik behuising aan almal moet voorsien, vereis die Grondwet dat die staat meer en meer mense elke jaar behuising moet bied totdat almal toegang het tot hulle reg<\/p>\n<p>Hierdie reg is ook belangrik omdat dit s\u00ea dat niemand jou kan uitsit of jou huis kan wegneem sonder dat die hof so s\u00ea nie.<\/p>\n<p>As jy, of iemand wat jy ken, met uitsettings gedreig word, en jy dink dat die uitsetting onwettig is, is daar organisasies wat jou kan help. Vind meer uit <a href=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/neem-aksie\/\">hier<\/a>.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>7)<\/strong> <strong>Gesondheidsorg, kos, water, sosiale sekerheid<\/strong><\/p>\n<p>Baie duidelik uitgel\u00ea in Artikel 27 van die Grondwet is &#8216;n reeks regte rakende gesondheid. Jy het die reg op gesondheidsorg, wat reproduktiewe gesondheidsorg insluit, insluitende toegang tot voorbehoeding. Maar, soos die reg op toegang tot behuising, moet hierdie reg geleidelik gerealiseer word, in plaas van om onmiddellik gerealiseer te word. Dit beteken dat almal mettertyd toegang moet h\u00ea tot hul reg op gesondheidsorg, selfs al het hulle nog nie nou reg nie. Elkeen het egter die reg om onmiddellik noodhulpdiens te eis, en moet &#8216;n dokter kan sien of mediese noodhulp kry wanneer hulle dit nodig het. Onder hierdie reg het jy ook die reg op kos en water.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>8) Kinders<\/strong><\/p>\n<p>Onder die Handves van Regte het kinders (enigiemand onder die ouderdom van 18) spesiale regte. Hierdie regte word uiteengesit in Artikel 28 van die Grondwet en beskou kinders se beste belange as baie, baie belangrik.<\/p>\n<p>Die spesiale regte vir kinders sluit in:<\/p>\n<ul>\n<li>Die reg op &#8216;n naam en nasionaliteit vanaf geboorte.<\/li>\n<li>Die reg op &#8216;n ouerlike sorg, of op gepaste alternatiewe sorg wanneer die kind weggeneem word.<\/li>\n<li>Die reg op basiese voeding, skuiling, basiese gesondheidsorg en maatskaplike dienste.<\/li>\n<li>Die reg om teen mishandeling, verwaarlosing, misbruik of vernedering beskerm te word &#8211; hierdie is veral belangrik!<\/li>\n<li>Die reg om teen uitbuitende arbeidspraktyke beskerm te word.<\/li>\n<li>Die reg om nie verplig te word om werk te verrig of dienste te lewer wat \u201convanpas is vir \u2018n persoon van daardie kind se ouderdom, of \u2018n risiko vir die kind se welsyn, opvoeding, liggaamlike of geestelike gesondheid of geestelike, morele of social ontwikkeling inhou.\u201d<\/li>\n<li>Die reg om nie aangehou (in die tronk gesplaas) te word nie, of nie te lank aangehou word nie. As &#8216;n kind aangehou word, het hulle die reg om afsonderlik van mense ouer as 18 aangehou te word.<\/li>\n<li>\u201cOm. in siviele verrigtinge wat die kind raak, deur die staat op staatskoste van &#8216;n regspraktisyn voorsien te word indien wesenlike onreg andersins sou geskied\u201d<\/li>\n<li>Die reg \u201com nie regstreeks in gewapende stryd gebruik te word nie, en om in tye van gewapende stryd beskerm te word.\u201d<\/li>\n<\/ul>\n<p>Onthou hierdie regte &#8211; hulle is baie belangrik en kan &#8216;n groot verskil in jou lewe maak as jy onder 18 is, en jy dink jou regte word nie gerespekteer nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>9) Onderwys<\/strong><\/p>\n<p>\u201cElkeen het die reg op basiese ondewys, met inbegrip van basiese ondewys vir volwassenes; en op verdere onderwys wat die staat deur middel van redelike maatre\u00ebls in toenemede mate beskiskbaar en toeganklik moet maak\u201d &#8211; Artikel 29 Suid-Afrikaanse Grondwet #genoegges\u00ea<\/p>\n<p>Onderwys is belangrik en ons het almal die reg om meer te leer sodat ons kan vooruitgaan in die lewe. As jy dink dat die fasiliteite by jou skool, of die opvoedingsvlak wat jy ontvang, substandaard is, is daar <a href=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/neem-aksie\/\">organisasies<\/a> wat jou kan help om jou reg te eis.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>10) Daar is 18 ander regte gelys in die Handves van Regte, wat jou kan help om &#8216;n waardige lewe te lei. <a href=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/bills\/hoofstuk-2-handves-van-regte\/\">Jy kan hier meer oor al hierdie regte lees<\/a>.\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>As jy dink dat iemand jou regte oortree, kan jy hulle stop! <a href=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/neem-aksie\/\">Neem onmiddelik aksie<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Handves van Regte: 10 belangrike regte Menseregte is &#8216;n belangrike deel van almal se [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":3,"featured_media":1080,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_mi_skip_tracking":false},"categories":[34],"tags":[],"acf":[],"yoast_head":"<!-- This site is optimized with the Yoast SEO plugin v19.11 - https:\/\/yoast.com\/wordpress\/plugins\/seo\/ -->\n<title>Die Handves van Regte - belangrike regte - Keep It Constitutional<\/title>\n<meta name=\"robots\" content=\"index, follow, max-snippet:-1, max-image-preview:large, max-video-preview:-1\" \/>\n<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/\" \/>\n<meta property=\"og:locale\" content=\"af_ZA\" \/>\n<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n<meta property=\"og:title\" content=\"Die Handves van Regte - belangrike regte - Keep It Constitutional\" \/>\n<meta property=\"og:description\" content=\"Die Handves van Regte: 10 belangrike regte Menseregte is &#8216;n belangrike deel van almal se [&hellip;]\" \/>\n<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/\" \/>\n<meta property=\"og:site_name\" content=\"Keep It Constitutional\" \/>\n<meta property=\"article:published_time\" content=\"2019-04-05T09:25:45+00:00\" \/>\n<meta property=\"og:image\" content=\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/Blog-BOR-colour.jpg\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:width\" content=\"1474\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:height\" content=\"701\" \/>\n\t<meta property=\"og:image:type\" content=\"image\/jpeg\" \/>\n<meta name=\"author\" content=\"Edge Digital\" \/>\n<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n<meta name=\"twitter:label1\" content=\"Written by\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data1\" content=\"Edge Digital\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:label2\" content=\"Est. reading time\" \/>\n\t<meta name=\"twitter:data2\" content=\"7 minutes\" \/>\n<script type=\"application\/ld+json\" class=\"yoast-schema-graph\">{\"@context\":\"https:\/\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/\",\"url\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/\",\"name\":\"Die Handves van Regte - belangrike regte - Keep It Constitutional\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#website\"},\"datePublished\":\"2019-04-05T09:25:45+00:00\",\"dateModified\":\"2019-04-05T09:25:45+00:00\",\"author\":{\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#\/schema\/person\/2feca7079fb97f47a68af44b0589e73f\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/#breadcrumb\"},\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"ReadAction\",\"target\":[\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/\"]}]},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/#breadcrumb\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/\"},{\"@type\":\"ListItem\",\"position\":2,\"name\":\"Die Handves van Regte &#8211; belangrike regte\"}]},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#website\",\"url\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/\",\"name\":\"Keep It Constitutional\",\"description\":\"Campaign for Constitutional Literacy\",\"potentialAction\":[{\"@type\":\"SearchAction\",\"target\":{\"@type\":\"EntryPoint\",\"urlTemplate\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/?s={search_term_string}\"},\"query-input\":\"required name=search_term_string\"}],\"inLanguage\":\"af-ZA\"},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#\/schema\/person\/2feca7079fb97f47a68af44b0589e73f\",\"name\":\"Edge Digital\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"inLanguage\":\"af-ZA\",\"@id\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#\/schema\/person\/image\/\",\"url\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/94341322880b8e1cfeb314da274732b0?s=96&d=mm&r=g\",\"contentUrl\":\"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/94341322880b8e1cfeb314da274732b0?s=96&d=mm&r=g\",\"caption\":\"Edge Digital\"},\"url\":\"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/author\/edgedigital\/\"}]}<\/script>\n<!-- \/ Yoast SEO plugin. -->","yoast_head_json":{"title":"Die Handves van Regte - belangrike regte - Keep It Constitutional","robots":{"index":"index","follow":"follow","max-snippet":"max-snippet:-1","max-image-preview":"max-image-preview:large","max-video-preview":"max-video-preview:-1"},"canonical":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/","og_locale":"af_ZA","og_type":"article","og_title":"Die Handves van Regte - belangrike regte - Keep It Constitutional","og_description":"Die Handves van Regte: 10 belangrike regte Menseregte is &#8216;n belangrike deel van almal se [&hellip;]","og_url":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/","og_site_name":"Keep It Constitutional","article_published_time":"2019-04-05T09:25:45+00:00","og_image":[{"width":1474,"height":701,"url":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/wp-content\/uploads\/2019\/04\/Blog-BOR-colour.jpg","type":"image\/jpeg"}],"author":"Edge Digital","twitter_card":"summary_large_image","twitter_misc":{"Written by":"Edge Digital","Est. reading time":"7 minutes"},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/","url":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/","name":"Die Handves van Regte - belangrike regte - Keep It Constitutional","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#website"},"datePublished":"2019-04-05T09:25:45+00:00","dateModified":"2019-04-05T09:25:45+00:00","author":{"@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#\/schema\/person\/2feca7079fb97f47a68af44b0589e73f"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/#breadcrumb"},"inLanguage":"af-ZA","potentialAction":[{"@type":"ReadAction","target":["https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/"]}]},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/die-handves-van-regte-belangrike-regte\/#breadcrumb","itemListElement":[{"@type":"ListItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/"},{"@type":"ListItem","position":2,"name":"Die Handves van Regte &#8211; belangrike regte"}]},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#website","url":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/","name":"Keep It Constitutional","description":"Campaign for Constitutional Literacy","potentialAction":[{"@type":"SearchAction","target":{"@type":"EntryPoint","urlTemplate":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/?s={search_term_string}"},"query-input":"required name=search_term_string"}],"inLanguage":"af-ZA"},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#\/schema\/person\/2feca7079fb97f47a68af44b0589e73f","name":"Edge Digital","image":{"@type":"ImageObject","inLanguage":"af-ZA","@id":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/#\/schema\/person\/image\/","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/94341322880b8e1cfeb314da274732b0?s=96&d=mm&r=g","contentUrl":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/94341322880b8e1cfeb314da274732b0?s=96&d=mm&r=g","caption":"Edge Digital"},"url":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/author\/edgedigital\/"}]}},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1076"}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/users\/3"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1076"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1076\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1077,"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/1076\/revisions\/1077"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media\/1080"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1076"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=1076"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.keepitconstitutional.co.za\/af\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=1076"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}