Episode 13: Byeenkomste, optogte en demonstrasie
Jy het die reg om jou stem te laat hoor oor belangrike aangeleenthede – en die Grondwet beskerm jou reg. Vind uit hoe jy vir die mense in beheer kan sê wat jy dink, in episode 13 van die “Hou dit Grondwetlik” reeks.