Is 'n grondwet regtig iets waaroor jy meer wil weet? Vind uit hoekom grondwette so belangrik is vir elke land, en waarom die Suid-Afrikaanse regering vir jou van belang is
Ken jou regte! In Suid-Afrika word ons regte gegee deur die grondwet. Keep It Constitutional help jou om meer van die regte te leer, sodat indien iemand hierdie regte bedreig, jy iets daaromtrent kan doen. Keep It Constitutional word aan jou gebring deur die Stigting van Menseregte (Foundation for Human Rights) en die Department van Justisie en Grondwetlike ontwikkeling.