fbpx

Word deel van ons WhatsApp gemeenskap

28-03-2019

Deel Op Sosiale Media

Hou dit Grondwetlik is op WhatsApp! Wees eerste om te weet wanneer ‘n nuwe episode lewendige uitgesaai word en ontvang opdateering soos dit gebeur. Vra ons jou brandende vrae oor die Grondwet en ons sal jou antwoord elke Dinsdag of Donderdag tussen 16:00-16:30.

Om meer te leer oor die Grondwet was nog nooit makliker nie!

Kry die jongste opdateering in twee maklike stappe:

  1. Stuur vir ons ‘n WhatsaApp boodskap of ‘n SMS met jou naam, van en die woord opdateering, en ons sal jou byvoeg tot ons WhatsApp gemeenskap.
    Jy sal ‘n boodskap ontvang wat jou in kennis stel van wanneer nuwe episodes of inligting aanlyn beskikbaar is.
  2. Stoor die Hou dit Grondwetlik nommer as ‘n kontak in jou adresboek.
    Ons nommer is: +27 76 176 0831.
    Dit is nodig sodat jy ons WhatApp boodskappe kan ontvang.

Stuur vir ons jou vrae:

Stuur vir ons al jou vrae via Facebook of WhatsApp, +27 76 176 0831 en ons sal jou touwys maak op alles raakende die Suid Afrikaanse Grondwet en jou regte.

Ons sal jou vrae beantwoord oor die Grondwet of jou regte elke Dinsdag tussen 16:00 – 16:30.

Indien jy vrae het oor die jongste episode, sal ons jou antwoord met verduideliking elke Donderdag tussen 16:00 – 16:30 stuur.

Onthou om ons WhatsApp boodskappe te ontvang, moet jy ons by jou kontaklys voeg.

 

Ons belofte aan jou:

  • Ons sal jou nooit gemors pos stuur nie
  • Jou inligting sal privaat bly en sal nooit uitgegee word aan enige derde partye nie.

 

Ons is opgewonde om met jou te gesels!