Episode 18: Regte van die aangehoue persoon
Die wet beskerm almal in Suid Afrika – insluitend wanneer iemand deur die polisie aangehou word. Vind uit hoe hierdie regte almal beskerm in episode 18 van die “Hou dit Grondwetlik” veldtog.