fbpx

Episode 17: Organisasies

Mense het geveg en gesterf vir ons demokrasie, so hoe beskerm ons dit? Die Grondwet het ‘n paar spesiale organisasies wat help om te verseker dat die mag in Suid Afrika reg gebruik word. Episode 17 van die “Hou dit Grondwetlik” veldtog vertel ons meer oor hierdie organisasies.

Deel Op Sosiale Media