Episode 15: Godsdiens, geloof en opinie
Geloof is ‘n belangrike deel van ons gemeenskap. Wat sê die Grondwet oor geloof? Episode 15 van die “Hou dit Grondwetlik” veldtog vertel ons ‘n bietjie meer oor dit.