Episode 5: Balanseering van regte
Almal in Suid Afrika het regte. Somtyds is daar botsing tussen die regte. Hoe hanteer ons botsing tussen jou regte en die van ander persone? Vind uit in episode 5 van die “Hou dit Grondwetlik” veldtog.