fbpx

Episode 7: Behuising

Die reg to behuising is ingesluit in die Grondwet. Maar dit beteken nie dat elkeen dadelik ‘n huis van die regering kan eis nie. So, wat beteken diĆ© reg? Vind meer uit in episode sewe van die “Hou dit Grondwetlik” tekenprent veldtog.

Deel Op Sosiale Media