Episode 8: Gesondheidsorg
Wanneer jy beseer of siek is, benodig jy mediese behandeling. Die Grondwet sluit die reg tot gesonheidsorg in – en episode agt van die “Hou dit Grondwetlik” wys hoe die Grondwet jou beskerm, en help wanneer jy dit nodig het.