Episode 1: Suid Afrika se Grondwet
Wat is Suid-Afrika se Grondwet? En hoekom moet jy daaroor omgee? Episode een van Hou dit Grondwetlik se tekenprent veldtog sal jou leer wat die Grondwet is en hoekom jy dit as belangrik moet ag.