fbpx

Episode 2: Gelykheid

Baie van ons geskiedenis in Suid-Afrika is ‘n storie oor mense wat onregverdig behandel word. Maar ons toekoms is bedoel om meer gelyk te wees.  Die Grondwet bepaal gelykheid as ‘n grondliggende waarde. Wat beteken dit? Vind uit in Episode twee van die “Hou dit Grondwetlik veldtog.

Deel Op Sosiale Media