Episode 6: Sosio-ekonomiese regte
Wanneer jy siek is, is toegang tot veilige verblyfplek, kos om te eet en toegang tot gesondheidsorg baie belangrike deel van ‘n waardige lewe. Vind uit hoe die Grondwet aan ons hulp verleen om ‘n goeie lewe te lei in Episode 6 van die “Hou dit Grondwetlik” veldtog.